|
Waarde proposisie van die AHi
Die AHi is ‘n inklusiewe Afrikaanse organisasie wat strategies goed geposisioneer is en groot invloed uitoefen in belang van besigheid en die vrye ondernemingstelsel op strategiese en beleidsfront. Die AHi werk voorts in vennootskap met die regering en ander organisasies in belang van die ontwikkeling van die land en sy mense in terme van besigheid, gemeenskap en die publieke sektor. Die AHi het voorts gesonde strukture landswyd dmv sy sakekamer netwerk en lewer ‘n goeie diens aan sy lede – beide korporatief en mediumsake, asook kleinsake.
www.ahi.co.za
|